xii, 368 pages : color illustrations, color portraits ; 22 x 26 cm
Type:
Biography
Place:
South Africa
Date:
2015
Notes:
Reviewed by Estelle McDowall in De arte (Pretoria) 51 (2) 2016, pages 65-69 (N8.A34 A78 AFA).
Summary:
Alhoewel sy vandag onthou word as een van die land se beroemdste en geliefdste kunstenaars, het die moderne en unieke styl van Maggie Laubser aanvanklik veel meer kritiek as erkenning gelok. Met \2019n unieke invalshoek en fokus op haar 149 skilderye wat sedert haar heengaan in 1973 in die Universiteit Stellenbosch se kunsversameling opgeneem is, bring \2019n Venster op Altyd Lig hulde aan en neem lesers op \2019n reis deur die lewe en werke van \2019n selfekspressionistiese kunstenaar deur wie die Suid-Afrikaanse kunsgeskiedenis sonder twyfel aansienlik verryk is -- Publisher website.